Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Rekenaarvaardighede.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Highest 10% / Hoogste 10%
  2. Above average / Bogemiddeld
  3. Average / Gemiddeld
  4. Below average / Ondergemiddeld
  5. Lowest 10% / Laagste 10%

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
3.24
55
29.73
98
52.97
20
10.81
6
3.24
185
66.07
Manlik
16
17.02
40
42.55
27
28.72
9
9.57
2
2.13
94
33.57
Alle deelnemers
22
7.86
95
33.93
125
44.64
29
10.36
9
3.21
280
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.