Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek voel gelukkig en tevrede oor myself."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Always / Altyd
  2. Very often / Baie dikwels
  3. Often / Dikwels
  4. Occasionally / Soms
  5. Never / Nooit

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
32
15.24
90
42.86
50
23.81
34
16.19
4
1.90
210
75.00
Bruin
12
26.09
13
28.26
12
26.09
8
17.39
1
2.17
46
16.43
Swart
7
31.82
5
22.73
5
22.73
4
18.18
1
4.55
22
7.86
Indier
1
100.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
1
0.36
Alle deelnemers
52
18.57
108
38.57
68
24.29
46
16.43
6
2.14
280
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.