Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Idees of begrippe uit verskillende vakke gebruik om take af te handel.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
44
37.93
59
50.86
13
11.21
116
85.93
Bruin
11
64.71
6
35.29
0
0.00
17
12.59
Swart
2
100.00
0
0.00
0
0.00
2
1.48
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
57
42.22
65
48.15
13
9.63
135
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.