Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Het jy jou studieprogram gekies met die oog op ?n spesifieke loopbaan/werk?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Yes, I have a particular career/job in mind // Ja, ek het Ÿ??n spesifieke loopbaan/werk in gedagte.
  2. I have something in mind, but my future career/job is still not clear to me. // Ek het wel iets in gedagte, maar my toekomstige loopbaan/werk is nog onduidelik vir my.
  3. No, I have nothing firm in mind as yet. / Nee, ek het nog niks definitiefs in gedagte nie.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
185
58.92
119
37.90
10
3.18
314
62.43
Manlik
110
58.51
71
37.77
7
3.72
188
37.38
Alle deelnemers
295
58.65
191
37.97
17
3.38
503
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.