Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Ander redes wat belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom? Spesifiseer asseblief.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
91
23.21
301
76.79
392
77.93
Bruin
23
28.40
58
71.60
81
16.10
Swart
6
25.00
18
75.00
24
4.77
Indier
2
40.00
3
60.00
5
0.99
Alle deelnemers
122
24.25
381
75.75
503
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.