Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om mense in nood te help.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
91
23.27
158
40.41
132
33.76
10
2.56
391
77.73
Bruin
27
33.33
41
50.62
13
16.05
0
0.00
81
16.10
Swart
8
33.33
16
66.67
0
0.00
0
0.00
24
4.77
Indier
2
40.00
3
60.00
0
0.00
0
0.00
5
0.99
Alle deelnemers
128
25.50
219
43.63
145
28.88
10
1.99
502
99.80

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.