Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Ek wil meer leer oor dinge wat my interesseer

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
112
39.58
171
60.42
283
53.00
Engels
59
25.21
175
74.79
234
43.82
Afr/Eng
3
37.50
5
62.50
8
1.50
Ander SA
0
0.00
1
100.00
1
0.19
Xhosa
0
0.00
1
100.00
1
0.19
Ander
0
0.00
5
100.00
5
0.94
Alle deelnemers
174
32.58
360
67.42
534
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.