Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Ek wou naby die huis studeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
145
36.90
248
63.10
393
73.60
Bruin
23
20.18
91
79.82
114
21.35
Swart
1
14.29
6
85.71
7
1.31
Indier
6
31.58
13
68.42
19
3.56
Alle deelnemers
175
32.77
359
67.23
534
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.