Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Klasse misgeloop.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
5
1.77
59
20.85
219
77.39
283
53.00
Engels
3
1.28
54
23.08
177
75.64
234
43.82
Afr/Eng
0
0.00
1
12.50
7
87.50
8
1.50
Ander SA
0
0.00
0
0.00
1
100.00
1
0.19
Xhosa
0
0.00
0
0.00
1
100.00
1
0.19
Ander
0
0.00
2
40.00
3
60.00
5
0.94
Alle deelnemers
8
1.50
116
21.72
410
76.78
534
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.