Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Het jy jou studieprogram gekies met die oog op ?n spesifieke loopbaan/werk?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Yes, I have a particular career/job in mind // Ja, ek het Ÿ??n spesifieke loopbaan/werk in gedagte.
- I have something in mind, but my future career/job is still not clear to me. // Ek het wel iets in gedagte, maar my toekomstige loopbaan/werk is nog onduidelik vir my.
- No, I have nothing firm in mind as yet. / Nee, ek het nog niks definitiefs in gedagte nie.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 36 | 65.45 | 16 | 29.09 | 3 | 5.45 | 55 |
39.57 |
Manlik | 54 | 66.67 | 23 | 28.40 | 4 | 4.94 | 81 |
58.27 |
Alle deelnemers | 90 | 65.69 | 40 | 29.20 | 7 | 5.11 | 137 |
98.56 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.