Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Ek wil myself vir 'n werk kwalifiseer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
565
47.92
614
52.08
1179
68.11
Engels
25
5.30
447
94.70
472
27.27
Afr/Eng
9
52.94
8
47.06
17
0.98
Ander SA
1
7.69
12
92.31
13
0.75
Xhosa
2
11.76
15
88.24
17
0.98
Ander
2
22.22
7
77.78
9
0.52
Alle deelnemers
606
35.01
1125
64.99
1731
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.