Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Ek is finansi‰le hulp aangebied. (nie deur hierdie instelling nie)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
512
43.43
667
56.57
1179
68.11
Engels
174
36.86
298
63.14
472
27.27
Afr/Eng
5
29.41
12
70.59
17
0.98
Ander SA
3
23.08
10
76.92
13
0.75
Xhosa
3
17.65
14
82.35
17
0.98
Ander
0
0.00
9
100.00
9
0.52
Alle deelnemers
701
40.50
1030
59.50
1731
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.