Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om finansi‰le hulp vir my studies te bekom.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
372
31.79
383
32.74
186
15.90
229
19.57
1170
67.59
Engels
192
40.85
106
22.55
65
13.83
107
22.77
470
27.15
Afr/Eng
4
23.53
3
17.65
6
35.29
4
23.53
17
0.98
Ander SA
8
61.54
4
30.77
0
0.00
1
7.69
13
0.75
Xhosa
15
88.24
2
11.76
0
0.00
0
0.00
17
0.98
Ander
3
33.33
4
44.44
1
11.11
1
11.11
9
0.52
Alle deelnemers
605
35.17
510
29.65
260
15.12
345
20.06
1720
99.36

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.