Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om leesvermo‰ te verbeter.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
248
18.76
493
37.29
354
26.78
227
17.17
1322
76.37
Bruin
111
36.88
115
38.21
48
15.95
27
8.97
301
17.39
Swart
28
35.00
30
37.50
18
22.50
4
5.00
80
4.62
Indier
6
40.00
5
33.33
4
26.67
0
0.00
15
0.87
Alle deelnemers
394
22.91
643
37.38
425
24.71
258
15.00
1720
99.36

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.