Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Tot watter mate stem jy saam met die volgende stelling: "Ek het die vermo‰ om 'n gemiddeld van 60% of meer in elkeen van my vakke te kry?. (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Strongly Agree / Stem heelhartig saam
- Agree / Stem saam
- Disagree / Verskil
- Strongly disagree / Stem glad nie saam nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 465 | 35.07 | 756 | 57.01 | 72 | 5.43 | 33 | 2.49 | 1326 |
76.60 |
Bruin | 104 | 34.67 | 166 | 55.33 | 9 | 3.00 | 21 | 7.00 | 300 |
17.33 |
Swart | 37 | 46.25 | 34 | 42.50 | 1 | 1.25 | 8 | 10.00 | 80 |
4.62 |
Indier | 7 | 46.67 | 8 | 53.33 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 15 |
0.87 |
Alle deelnemers | 615 | 35.69 | 964 | 55.95 | 82 | 4.76 | 62 | 3.60 | 1723 |
99.54 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.