Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Leierseienskappe.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Highest 10% / Hoogste 10%
- Above average / Bogemiddeld
- Average / Gemiddeld
- Below average / Ondergemiddeld
- Lowest 10% / Laagste 10%
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 57 | 11.24 | 201 | 39.64 | 219 | 43.20 | 27 | 5.33 | 3 | 0.59 | 507 |
53.20 |
Manlik | 78 | 17.73 | 174 | 39.55 | 156 | 35.45 | 24 | 5.45 | 8 | 1.82 | 440 |
46.17 |
Alle deelnemers | 135 | 14.23 | 375 | 39.52 | 377 | 39.73 | 51 | 5.37 | 11 | 1.16 | 949 |
99.58 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.