Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Akademiese vermo‰.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Highest 10% / Hoogste 10%
- Above average / Bogemiddeld
- Average / Gemiddeld
- Below average / Ondergemiddeld
- Lowest 10% / Laagste 10%
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 55 | 6.51 | 440 | 52.07 | 341 | 40.36 | 9 | 1.07 | 0 | 0.00 | 845 |
88.67 |
Bruin | 5 | 6.17 | 27 | 33.33 | 49 | 60.49 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 81 |
8.50 |
Swart | 2 | 10.53 | 9 | 47.37 | 7 | 36.84 | 1 | 5.26 | 0 | 0.00 | 19 |
1.99 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.10 |
Alle deelnemers | 62 | 6.54 | 478 | 50.42 | 398 | 41.98 | 10 | 1.05 | 0 | 0.00 | 948 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.