Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om rasseharmonie en wedersydse begrip te bevorder.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
90
15.68
152
26.48
245
42.68
87
15.16
574
60.23
Engels
72
21.95
93
28.35
131
39.94
32
9.76
328
34.42
Afr/Eng
1
7.69
5
38.46
5
38.46
2
15.38
13
1.36
Ander SA
2
66.67
1
33.33
0
0.00
0
0.00
3
0.31
Xhosa
2
50.00
1
25.00
1
25.00
0
0.00
4
0.42
Ander
4
28.57
4
28.57
5
35.71
1
7.14
14
1.47
Alle deelnemers
171
18.13
261
27.68
388
41.15
123
13.04
943
98.95

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.