Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Tot watter mate stem jy saam met die volgende stelling: "Ek het die vermo‰ om 'n gemiddeld van 60% of meer in elkeen van my vakke te kry?. (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Strongly Agree / Stem heelhartig saam
  2. Agree / Stem saam
  3. Disagree / Verskil
  4. Strongly disagree / Stem glad nie saam nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
233
27.61
531
62.91
58
6.87
22
2.61
844
88.56
Bruin
20
24.39
49
59.76
8
9.76
5
6.10
82
8.60
Swart
9
47.37
9
47.37
0
0.00
1
5.26
19
1.99
Indier
1
100.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
1
0.10
Alle deelnemers
264
27.85
590
62.24
66
6.96
28
2.95
948
99.48

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.