Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Die vermo‰ om die groter geheel te sien en te besef dat probleme nie in isolasie opgelos kan word nie.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Highest 10% / Hoogste 10%
  2. Above average / Bogemiddeld
  3. Average / Gemiddeld
  4. Below average / Ondergemiddeld
  5. Lowest 10% / Laagste 10%

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
291
16.13
871
48.28
607
33.65
29
1.61
6
0.33
1804
55.08
Manlik
301
21.21
617
43.48
465
32.77
25
1.76
11
0.78
1419
43.33
Alle deelnemers
599
18.38
1503
46.12
1085
33.29
55
1.69
17
0.52
3259
99.51

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.