Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Ander (U sal per epos gekontak word om meer besonderhede te verskaf.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
117
5.69
1938
94.31
2055
62.75
Engels
74
7.08
971
92.92
1045
31.91
Afr/Eng
0
0.00
38
100.00
38
1.16
Ander SA
2
11.76
15
88.24
17
0.52
Xhosa
3
13.64
19
86.36
22
0.67
Ander
4
14.29
24
85.71
28
0.85
Alle deelnemers
205
6.26
3070
93.74
3275
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.