Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Vertroue in jou vermo‰ om in die samelewing te funksioneer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Highest 10% / Hoogste 10%
  2. Above average / Bogemiddeld
  3. Average / Gemiddeld
  4. Below average / Ondergemiddeld
  5. Lowest 10% / Laagste 10%

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
14
12.73
55
50.00
32
29.09
9
8.18
0
0.00
110
61.45
Manlik
12
17.91
23
34.33
27
40.30
5
7.46
0
0.00
67
37.43
Alle deelnemers
26
14.53
79
44.13
60
33.52
14
7.82
0
0.00
179
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.