Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om vakke te kies/verander.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
11
9.82
45
40.18
34
30.36
22
19.64
112
70.89
Engels
11
26.83
10
24.39
8
19.51
12
29.27
41
25.95
Afr/Eng
1
33.33
0
0.00
0
0.00
2
66.67
3
1.90
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.63
Ander
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
23
14.65
55
35.03
43
27.39
36
22.93
157
99.37

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.