Behoeftes van Studente met Spesiale Leerbehoeftes / Gestremdhede

Hulp benodig deur studente met spesiale leerbehoeftes / gestremdhede tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Ekstra skryftyd vir toetse en eksamens (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Fisiese toegang tot geboue/voorlesingsale (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Hulp met afneem van klasnotas (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Tutorhulp (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Spraaklees/spraakvertolking (gebaretaal) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Bandopnames van voorlesings (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Laboratoriumassistensie (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. Skryfhulp vir geskrewe werksopdragte (byvoorbeeld vir serebraalverlamde persone) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Spesiale sitplekke in voorlesingsale (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Bandopnames van teksboeke (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Ontwikkeling van leesvaardighede (persone met spraakgebreke; disleksie) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  12. Teksboeke in braille (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  13. Gehoorapparate (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  14. Ander (per epos gekontak word om meer besonderhede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2007 se Alfa Vorderingssvraelys Resultate terug te keer.