Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Fisiese toegang tot geboue/voorlesingsale.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
1
1.75
56
98.25
57
22.62
NatW
0
0.00
36
100.00
36
14.29
OpvK
0
0.00
3
100.00
3
1.19
LenB
0
0.00
8
100.00
8
3.17
Regt
0
0.00
10
100.00
10
3.97
Teol
0
0.00
0
0.00
0
0.00
EenB
3
3.45
84
96.55
87
34.52
IngW
1
3.85
25
96.15
26
10.32
GesW
1
4.00
24
96.00
25
9.92
Alle deelnemers
6
2.38
246
97.62
252
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.