Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Watter finansi‰le hulpbron het die GROOTSTE gedeelte van jou universiteitsuitgawes in jou eerstejaar gedek (huisvesting, klasgeld, sakgeld, ens.)? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Financial aid that needs not to be repaid (bursaries, grants, scholarships / Finansi?Ğle hulp wat nie terugbetaal moet word nie (beurse, toekennings, stipendia)
  2. Own resources (savings from work, work while you study, other income) / Eie hulpbronne (werkspaargeld, deeltydse studentewerk, ander inkomste)
  3. Family resources (parents, relatives, spouse) / Familiehulpbronne (ouers, familielede, eggenoot/lewensmaat)
  4. Financial aid that needs to be repaid (loan, partial bursaries etc.) / Finansi?Ğle hulp wat wel terugbetaal moet word (lenings, beurslenings, ens.)
  5. Other than above / Ander finansi?Ğle hulpbronne

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
28
10.85
2
0.78
135
52.33
88
34.11
5
1.94
258
63.24
Engels
16
13.56
5
4.24
69
58.47
27
22.88
1
0.85
118
28.92
Afr/Eng
3
42.86
0
0.00
2
28.57
2
28.57
0
0.00
7
1.72
Ander SA
1
25.00
0
0.00
1
25.00
2
50.00
0
0.00
4
0.98
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
5
100.00
0
0.00
5
1.23
Ander
0
0.00
0
0.00
4
66.67
2
33.33
0
0.00
6
1.47
Alle deelnemers
52
12.81
7
1.72
215
52.96
126
31.03
6
1.48
406
99.51

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.