Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek het die volgende spesiale leerbehoefte: Tutorhulp.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ek het ''n behoefte aan addisionele hulp tov bogenoemde spesiale leerbehoefte.
  2. Ek het nie hierdie spesiale leerbehoefte nie.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
42
14.14
255
85.86
297
72.79
Bruin
21
24.14
66
75.86
87
21.32
Swart
4
20.00
16
80.00
20
4.90
Indier
1
25.00
3
75.00
4
0.98
Alle deelnemers
68
16.67
340
83.33
408
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.