Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Emosionele gesondheid.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Highest 10% / Hoogste 10%
  2. Above average / Bogemiddeld
  3. Average / Gemiddeld
  4. Below average / Ondergemiddeld
  5. Lowest 10% / Laagste 10%

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
62
17.87
159
45.82
111
31.99
14
4.03
1
0.29
347
67.38
Bruin
22
17.05
64
49.61
34
26.36
7
5.43
2
1.55
129
25.05
Swart
4
57.14
3
42.86
0
0.00
0
0.00
0
0.00
7
1.36
Indier
8
29.63
13
48.15
6
22.22
0
0.00
0
0.00
27
5.24
Alle deelnemers
96
18.71
239
46.59
154
30.02
21
4.09
3
0.58
513
99.61

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.