Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek ken my emosionele behoeftes."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Always / Altyd
  2. Very often / Baie dikwels
  3. Often / Dikwels
  4. Occasionally / Soms
  5. Never / Nooit

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
84
33.47
77
30.68
50
19.92
35
13.94
5
1.99
251
48.74
Engels
66
27.73
66
27.73
59
24.79
45
18.91
2
0.84
238
46.21
Afr/Eng
2
22.22
2
22.22
3
33.33
2
22.22
0
0.00
9
1.75
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
1
50.00
0
0.00
1
50.00
0
0.00
0
0.00
2
0.39
Ander
1
50.00
1
50.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
2
0.39
Alle deelnemers
155
30.45
151
29.67
113
22.20
83
16.31
7
1.38
509
98.83

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.