Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om kunswerke te skep (bv. skilder, beeldhou, versiering, musiek te komponeer).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
20
7.97
23
9.16
64
25.50
144
57.37
251
48.74
Engels
15
6.33
22
9.28
58
24.47
142
59.92
237
46.02
Afr/Eng
1
11.11
0
0.00
0
0.00
8
88.89
9
1.75
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
1
50.00
0
0.00
1
50.00
2
0.39
Ander
0
0.00
0
0.00
1
50.00
1
50.00
2
0.39
Alle deelnemers
37
7.28
46
9.06
124
24.41
301
59.25
508
98.64

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.