Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:
Stelling of vraag om te evalueer: Watter finansile hulpbron het die GROOTSTE gedeelte van jou universiteitsuitgawes in jou eerstejaar gedek (huisvesting, klasgeld, sakgeld, ens.)? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Financial aid that needs not to be repaid (bursaries, grants, scholarships / Finansi?Ğle hulp wat nie terugbetaal moet word nie (beurse, toekennings, stipendia)
- Own resources (savings from work, work while you study, other income) / Eie hulpbronne (werkspaargeld, deeltydse studentewerk, ander inkomste)
- Family resources (parents, relatives, spouse) / Familiehulpbronne (ouers, familielede, eggenoot/lewensmaat)
- Financial aid that needs to be repaid (loan, partial bursaries etc.) / Finansi?Ğle hulp wat wel terugbetaal moet word (lenings, beurslenings, ens.)
- Other than above / Ander finansi?Ğle hulpbronne
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
LenW | 36 | 9.40 | 4 | 1.04 | 244 | 63.71 | 93 | 24.28 | 6 | 1.57 | 383 |
20.61 |
NatW | 20 | 10.36 | 1 | 0.52 | 120 | 62.18 | 45 | 23.32 | 7 | 3.63 | 193 |
10.39 |
OpvK | 0 | 0.00 | 1 | 1.82 | 36 | 65.45 | 18 | 32.73 | 0 | 0.00 | 55 |
2.96 |
LenB | 7 | 9.21 | 1 | 1.32 | 53 | 69.74 | 15 | 19.74 | 0 | 0.00 | 76 |
4.09 |
Regt | 3 | 6.12 | 0 | 0.00 | 30 | 61.22 | 16 | 32.65 | 0 | 0.00 | 49 |
2.64 |
Teol | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 0 | 0.00 | 9 |
0.48 |
EenB | 73 | 10.30 | 10 | 1.41 | 442 | 62.34 | 180 | 25.39 | 4 | 0.56 | 709 |
38.16 |
IngW | 29 | 14.57 | 2 | 1.01 | 129 | 64.82 | 33 | 16.58 | 6 | 3.02 | 199 |
10.71 |
GesW | 29 | 17.37 | 0 | 0.00 | 82 | 49.10 | 53 | 31.74 | 3 | 1.80 | 167 |
8.99 |
Alle deelnemers | 200 | 10.82 | 19 | 1.03 | 1142 | 61.76 | 462 | 24.99 | 26 | 1.41 | 1849 |
99.52 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.