Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Wiskundige vermo‰.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Highest 10% / Hoogste 10%
  2. Above average / Bogemiddeld
  3. Average / Gemiddeld
  4. Below average / Ondergemiddeld
  5. Lowest 10% / Laagste 10%

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
187
12.58
550
37.01
595
40.04
129
8.68
25
1.68
1486
79.98
Bruin
19
6.81
87
31.18
129
46.24
34
12.19
10
3.58
279
15.02
Swart
4
8.00
17
34.00
21
42.00
4
8.00
4
8.00
50
2.69
Indier
1
12.50
4
50.00
3
37.50
0
0.00
0
0.00
8
0.43
Alle deelnemers
211
11.52
664
36.24
751
40.99
167
9.12
39
2.13
1832
98.60

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.