Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Hierdie instelling is bekostigbaar.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, dit was belangrik
- Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 940 | 62.75 | 558 | 37.25 | 1498 |
80.62 |
Bruin | 166 | 57.64 | 122 | 42.36 | 288 |
15.50 |
Swart | 24 | 43.64 | 31 | 56.36 | 55 |
2.96 |
Indier | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 8 |
0.43 |
Alle deelnemers | 1137 | 61.19 | 721 | 38.81 | 1858 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.