Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoe sou jy jou rekenaarvaardighede beoordeel (bv. Word, Excel, Internet soektogte)?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Expert / Ekspert
- Intermediate (I think I know more than the average person but am no expert) / Intermedi?ªr (Ek dink ek weet meer as die gemiddelde persoon maar ek is nie â??n ekspert nie.)
- Beginner (I only know the basics.) / Beginner (Ek ken net die basiese.)
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 124 | 8.33 | 948 | 63.67 | 417 | 28.01 | 1489 |
80.14 |
Bruin | 13 | 4.56 | 130 | 45.61 | 142 | 49.82 | 285 |
15.34 |
Swart | 0 | 0.00 | 30 | 58.82 | 21 | 41.18 | 51 |
2.74 |
Indier | 1 | 12.50 | 6 | 75.00 | 1 | 12.50 | 8 |
0.43 |
Alle deelnemers | 140 | 7.60 | 1120 | 60.80 | 582 | 31.60 | 1842 |
99.14 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.