Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek maak daagliks tyd vir persoonlike oordenking en/of gebed/meditasie."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Always / Altyd
  2. Very often / Baie dikwels
  3. Often / Dikwels
  4. Occasionally / Soms
  5. Never / Nooit

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
359
24.27
347
23.46
294
19.88
387
26.17
92
6.22
1479
79.60
Bruin
63
22.83
57
20.65
53
19.20
89
32.25
14
5.07
276
14.85
Swart
11
22.45
9
18.37
6
12.24
21
42.86
2
4.08
49
2.64
Indier
1
12.50
1
12.50
2
25.00
2
25.00
2
25.00
8
0.43
Alle deelnemers
439
24.11
417
22.90
355
19.49
500
27.46
110
6.04
1821
98.01

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.