Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om aan gemeenskapsontwikkelingsprogramme deel te neem.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
178
13.75
303
23.40
632
48.80
182
14.05
1295
69.70
Engels
70
15.66
130
29.08
202
45.19
45
10.07
447
24.06
Afr/Eng
1
3.70
12
44.44
9
33.33
5
18.52
27
1.45
Ander SA
1
12.50
5
62.50
2
25.00
0
0.00
8
0.43
Xhosa
5
50.00
5
50.00
0
0.00
0
0.00
10
0.54
Ander
2
22.22
1
11.11
6
66.67
0
0.00
9
0.48
Alle deelnemers
265
14.58
466
25.63
853
46.92
234
12.87
1818
97.85

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.