Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gesin groot te maak.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
473
32.02
672
45.50
237
16.05
95
6.43
1477
79.49
Bruin
62
22.46
90
32.61
70
25.36
54
19.57
276
14.85
Swart
11
22.45
19
38.78
9
18.37
10
20.41
49
2.64
Indier
1
12.50
3
37.50
3
37.50
1
12.50
8
0.43
Alle deelnemers
552
30.36
787
43.29
319
17.55
160
8.80
1818
97.85

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.