Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Hulp met emosionele probleme.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
169
13.25
437
34.27
334
26.20
335
26.27
1275
68.62
Engels
67
15.19
160
36.28
116
26.30
98
22.22
441
23.74
Afr/Eng
7
25.00
8
28.57
5
17.86
8
28.57
28
1.51
Ander SA
4
50.00
1
12.50
2
25.00
1
12.50
8
0.43
Xhosa
3
37.50
4
50.00
0
0.00
1
12.50
8
0.43
Ander
0
0.00
3
33.33
4
44.44
2
22.22
9
0.48
Alle deelnemers
260
14.50
620
34.58
464
25.88
449
25.04
1793
96.50

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.