Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om stres te hanteer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
383
26.05
630
42.86
312
21.22
145
9.86
1470
79.12
Bruin
118
43.54
100
36.90
37
13.65
16
5.90
271
14.59
Swart
24
48.98
16
32.65
6
12.24
3
6.12
49
2.64
Indier
5
62.50
1
12.50
2
25.00
0
0.00
8
0.43
Alle deelnemers
534
29.55
751
41.56
358
19.81
164
9.08
1807
97.26

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.