Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om 'n geskikte loopbaan te kies.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
170
45.33
148
39.47
26
6.93
31
8.27
375
20.18
NatW
81
42.19
71
36.98
26
13.54
14
7.29
192
10.33
OpvK
24
43.64
21
38.18
6
10.91
4
7.27
55
2.96
LenB
32
42.67
27
36.00
9
12.00
7
9.33
75
4.04
Regt
19
38.78
20
40.82
5
10.20
5
10.20
49
2.64
Teol
4
44.44
2
22.22
1
11.11
2
22.22
9
0.48
EenB
260
37.63
266
38.49
98
14.18
67
9.70
691
37.19
IngW
56
28.14
85
42.71
35
17.59
23
11.56
199
10.71
GesW
67
40.36
44
26.51
26
15.66
29
17.47
166
8.93
Alle deelnemers
715
39.29
688
37.80
233
12.80
184
10.11
1820
97.95

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.