Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om idees skriftelik uit te druk.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
283
21.80
745
57.40
218
16.80
52
4.01
1298
69.86
Engels
109
24.55
208
46.85
102
22.97
25
5.63
444
23.90
Afr/Eng
12
41.38
11
37.93
5
17.24
1
3.45
29
1.56
Ander SA
4
50.00
3
37.50
1
12.50
0
0.00
8
0.43
Xhosa
7
63.64
4
36.36
0
0.00
0
0.00
11
0.59
Ander
1
11.11
4
44.44
3
33.33
1
11.11
9
0.48
Alle deelnemers
429
23.53
984
53.98
331
18.16
79
4.33
1823
98.12

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.