Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: 'n Onderwyser vir raad gevra.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
271
41.31
335
51.07
50
7.62
656
87.70
Bruin
37
51.39
32
44.44
3
4.17
72
9.63
Swart
4
44.44
5
55.56
0
0.00
9
1.20
Indier
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.13
Alle deelnemers
312
42.22
374
50.61
53
7.17
739
98.80

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.