Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Saam met leerders in groepverband gestudeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
56
11.02
234
46.06
218
42.91
508
67.91
Engels
22
11.40
110
56.99
61
31.61
193
25.80
Afr/Eng
1
9.09
3
27.27
7
63.64
11
1.47
Ander SA
2
66.67
1
33.33
0
0.00
3
0.40
Xhosa
0
0.00
3
100.00
0
0.00
3
0.40
Ander
2
11.76
10
58.82
5
29.41
17
2.27
Alle deelnemers
85
11.52
361
48.92
292
39.57
738
98.66

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.