Behoeftes van Studente met Spesiale Leerbehoeftes / Gestremdhede

Hulp benodig deur studente met spesiale leerbehoeftes / gestremdhede tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Tutorhulp (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Skryfhulp vir geskrewe werksopdragte (byvoorbeeld vir serebraalverlamde persone) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Spesiale sitplekke in voorlesingsale (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Ontwikkeling van leesvaardighede (persone met spraakgebreke; disleksie) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Ekstra skryftyd vir toetse en eksamens (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Fisiese toegang tot geboue/voorlesingsale (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Bandopnames van teksboeke (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. Hulp met afneem van klasnotas (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Laboratoriumassistensie (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Teksboeke in braille (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Spraaklees/spraakvertolking (gebaretaal) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  12. Bandopnames van voorlesings (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  13. Gehoorapparate (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2006 se Alfa Vorderingssvraelys Resultate terug te keer.