Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Toon besorgdheid oor ander mense se gesondheid.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Highest 10% / Hoogste 10%
- Above average / Bogemiddeld
- Average / Gemiddeld
- Below average / Ondergemiddeld
- Lowest 10% / Laagste 10%
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 417 | 16.77 | 1131 | 45.49 | 828 | 33.31 | 87 | 3.50 | 23 | 0.93 | 2486 |
77.30 |
Bruin | 83 | 17.29 | 225 | 46.88 | 148 | 30.83 | 17 | 3.54 | 7 | 1.46 | 480 |
14.93 |
Swart | 20 | 31.25 | 27 | 42.19 | 14 | 21.88 | 2 | 3.13 | 1 | 1.56 | 64 |
1.99 |
Indier | 11 | 31.43 | 18 | 51.43 | 6 | 17.14 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 35 |
1.09 |
Alle deelnemers | 550 | 17.41 | 1444 | 45.71 | 1024 | 32.42 | 109 | 3.45 | 32 | 1.01 | 3159 |
98.23 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.