Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Is jy enigsins daaroor bekommerd of jy vir jou studies aan hierdie instelling sal kan betaal? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- No concern (Confident that I will have sufficient funds) / Glad nie (Vol vertroue dat ek genoeg geld sal h?ª)
- Some concern (Probably will have enough funds) / Effens bekommerd (Sal miskien genoeg geld h?ª)
- Major concern (Worried that I will not have enough funds to complete my studies here) / Baie bekommerd (Bekommerd dat ek nie genoeg geld sal h?ª om my studies hier te voltooi nie)
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 834 | 49.67 | 720 | 42.88 | 125 | 7.44 | 1679 |
52.21 |
Manlik | 760 | 54.56 | 533 | 38.26 | 100 | 7.18 | 1393 |
43.31 |
Alle deelnemers | 1633 | 51.60 | 1293 | 40.85 | 239 | 7.55 | 3165 |
98.41 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.