Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. My pa/ma was 'n student aan hierdie instelling.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
1475
58.76
1035
41.24
2510
78.05
Bruin
245
49.80
247
50.20
492
15.30
Swart
22
30.99
49
69.01
71
2.21
Indier
20
55.56
16
44.44
36
1.12
Alle deelnemers
1787
55.57
1429
44.43
3216
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.