Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Let op die volgende sosiale aktiwiteit en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan meegedoen het. 'n Openbare voordrag of konsert bygewoon.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
500
24.20
1291
62.49
275
13.31
2066
64.24
Engels
140
15.84
603
68.21
141
15.95
884
27.49
Afr/Eng
9
18.37
34
69.39
6
12.24
49
1.52
Ander SA
3
27.27
3
27.27
5
45.45
11
0.34
Xhosa
1
6.67
9
60.00
5
33.33
15
0.47
Ander
2
7.14
21
75.00
5
17.86
28
0.87
Alle deelnemers
671
21.18
2028
64.02
469
14.80
3168
98.51

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.