Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Was laat met die indiening van 'n taak.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
66
2.66
650
26.24
1761
71.09
2477
77.02
Bruin
14
2.97
147
31.14
311
65.89
472
14.68
Swart
2
3.13
15
23.44
47
73.44
64
1.99
Indier
0
0.00
5
14.29
30
85.71
35
1.09
Alle deelnemers
85
2.71
843
26.84
2213
70.46
3141
97.67

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.