Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: 'n Ander leerder met studies gehelp.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Frequently / Dikwels
- Occasionally / Soms
- Not at all / Glad nie
Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:
Taal |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Taal |
% van Totaal |
Afrikaans | 387 | 18.72 | 1340 | 64.83 | 340 | 16.45 | 2067 |
64.27 |
Engels | 94 | 10.68 | 480 | 54.55 | 306 | 34.77 | 880 |
27.36 |
Afr/Eng | 11 | 22.45 | 21 | 42.86 | 17 | 34.69 | 49 |
1.52 |
Ander SA | 2 | 18.18 | 6 | 54.55 | 3 | 27.27 | 11 |
0.34 |
Xhosa | 1 | 6.25 | 8 | 50.00 | 7 | 43.75 | 16 |
0.50 |
Ander | 7 | 25.00 | 17 | 60.71 | 4 | 14.29 | 28 |
0.87 |
Alle deelnemers | 526 | 16.61 | 1935 | 61.10 | 706 | 22.29 | 3167 |
98.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.